Wiskunde graad 4 tot graad 7 Wenke vir ouers/Hersiening/Formules GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE Ons gebruik deling deur 2 om te bepaal of ‘n getal ewe of onewe is. ‘n Heelgetal (ℤ) is enige positiewe of negatiewe telgetal en dit sluit 0 in. Bv 0, 1, 2 , 3 asook -1 ,-2 …