Die hoofweervoorspeller vir die Namibiese Weerkantoor, Odillo Kgobetsi, sê stormweer kan steeds vandag en môre oor die sentrale noorde verwag word - die Oshana-, Ohangwena- ...
Geen lewens is geëis in die nege padongelukke wat vanjaar op Kersdag oraloor die land aangeteken is nie. Die grootste aantal beserings is in die vroeë oggendure van ...
"Shililifa het 'n vol lewe gelei wat deur moed, harde werk en diens aan ander Namibiërs definieër word."Só het president Nangolo Mbumba wyle Heikky Shililifa vereer by ...
Die polisie in Oshikoto ondersoek 'n saak van moontlike vergiftiging, nadat 'n lykskouing op 'n vyfjarige seun van die Onuukulu-nedersetting uitgevoer is wat ...
Die gemeenskap van Uis en die Daure Daman Tradisionele Owerheid dring aan koppe moet rol oor beweerde ontwettige mynbou, die vernietiging van die omgewing en die ...
Inwoners van Tsumeb is raadop oor voortgestte kragonderbrekings op die dorp wat onder meer tot gevolg het dat elektriese huishoudelike toestelle voortdurend vervang ...
Maar dis nie Ruben wat al die aandag trek nie – mense kry nie genoeg van die doen en late van die bobbejaan Cindy Crawford, die twee meerkatte Jerry en Minki en ’n rits ander d As jy n aktiewe ...
Namibiërs jubel oor goeie en swaar neerslae wat die afgelope twee dae in veral droogtegeteisterde gebiede die hoop laat opvlam het vir ‘n goeie reënseisoen wat voorlê.
Die ministerie van myne en energie het sy nuwe kragopwekkingsprojekte vir die 2024 finansiële jaar bekendgemaak. Minister Tom Alweendo sê die jongste plan is om Namibië meer onafhanklik vir sy ...