Die Kaapse Wynlande se onderwysdistrik pronk dalk met ’n slaagsyfer van 83,44% vir 2024, maar nie al die kandidate het die paal gehaal nie.
Kiara van Dyk (12) van Akademie Reformia het met ‘n kunsprojek van herwinbare items, die Voortrekker Monument tot lewe ...
Regter Anna Maria Gavoni het, as deel van die voorlopige ondersoek, die gedwonge aanklag van Ranieri Guerra, voormalige ...
Die Hoërskool Swartland begin die jaar met ’n hoogtepunt nadat die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-uitslae van 2024 se ...
Die matrikulante het goeie resultate opgelewer en Hugenote het ‘n slaagsyfer van 99.5% behaal. Twee leerders, Darius Barnard ...
Die Minister van Onderwys het die nuwe riglyne aangebied: Latynse terugkeer na middelskool, meer nasionale geskiedenis en ...
Dié slimkop se slim kop staan nou meganiese ingenieurswese toe. Hiervoor het sy reeds by die Noordwes-Universiteit in ...
’N SKOOL met ’n slaagsyfer van 99,3% krap ’n mens nie sommer onder elke bos uit nie. En so beïndruk was David Maynier, die ...
Die uitslae van die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone Vlak (NSSCOS) en Gevorderde Vlak (NSSCAS) vir 2024 wys daar brand ’n lig in die Namibiese onderwystonnel ...
“WAAR jy bly, bepaal nie waarheen jy op pad is nie. ”Met dié woord het die Wes-Kaapse minister van onderwys, David Maynier, ...
Voornemende leerlinge moet ten minste 75% in wiskunde, natuurwetenskap en gesondheidsonderrig behaal, tesame met ’n algehele gemiddeld van 65% of hoër in al die vakke in graad 7. Geskiktheid vir die ...