Die polisie het bevestig dat die getal liggame wat uit skag 11 van ‘n verlate goudmyn by Stilfontein in Noordwes gehaal is, tot 78 gestyg het. Honderd-66 onwettige myners is ook na die oppervlak ...
Die Nasionale Gesamentlike Operasionale en Intelligensiestruktuur, of NATJOINTS, sê nog 84 onwettige myners is vandag na die oppervlak gebring en in hegtenis geneem by skag 11 van ‘n verlate goudmyn ...
Die Gautengse provinsiale regering het ontken dat die provinsie op die rand van bankrotskap is. Die provinsie sê hoewel sy verbintenis om e-tolskuld te betaal druk op sy finansies plaas, sal ‘n reeks ...
Uitspraak sal more in die hooggeregshof in Pretoria gelewer word in die saak tussen die Departement van Basiese Onderwys en die Inligtingsreguleerder. Die Inligtingsreguleerder het onlangs ‘n ...
Die Inligtingsreguleerder sê die inwerkingstelling van die wet op die beskerming van persoonlike inligting, bekend as die Popi-wet, beteken dat die publisering van matriekuitslae in koerante nou ...
President Cyril Ramaphosa het ‘n spesiale amptelike kategorie twee provinsiale begrafnis aan die ontslape ANC-veteraan, Evelyn Nompumelelo Lubidla, in Kimberley toegestaan. Die Noord-Kaapse premier ...
Die Solidariteit-beweging sê twee artikels van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette – of Bela-wet – kan nog nie in werking gestel word, soos wat President Cyril Ramaphosa gister afgekondig het ...
Wetstoepassers sê die vermoede bestaan dat sommige slagoffers van ‘n beweerde mensehandelsindikaat, daarin kon slaag om hulself te bevry, vóór die polisie ‘n klopjag uitgevoer het op die eiendom waar ...
Verkeer op die N3 naby Colenso in KwaZulu-Natal word ontwrig na ‘n botsing waarby ‘n bus en ‘n vragmotor betrokke was. Die N3-tolkonsessie sê verkeer word veral ontwrig in die rigting van Gauteng.
Die padverkeerinspektoraat in KwaZulu-Natal sê 45 mense is beseer in die botsing tussen ‘n vragmotor en ‘n bus op die N3 naby Colenso. ‘n Woordvoerder, Sindi Msimang sê vier van die beseerdes is in ‘n ...
Ses vermeende onwettige myners is op Riverlea in die suide van Johannesburg in hegtenis geneem, toe hulle in ‘n oor-en-weer skietery met die polisie betrokke was. Die polisie het beslag gelê op ...
Die Weerdiens sê swaar reën is die afgelope 24uur oor dele van KwaZulu-Natal aangemeld. Die hoogste reënvalsyfer is in Vryheid in die noorde van die provinsie aangemeld, waar meer as 70 milimeter se ...