Die polisie het bevestig dat die getal liggame wat uit skag 11 van ‘n verlate goudmyn by Stilfontein in Noordwes gehaal is, tot 78 gestyg het. Honderd-66 onwettige myners is ook na die oppervlak ...
Die Nasionale Gesamentlike Operasionale en Intelligensiestruktuur, of NATJOINTS, sê nog 84 onwettige myners is vandag na die oppervlak gebring en in hegtenis geneem by skag 11 van ‘n verlate goudmyn ...
Twee vermeende renosterstropers is by Sabie Sands in die Krugerwildtuin in Mpumalanga doodgeskiet. Volgens die polisie het die park se veldwagters die twee stropers opgemerk, waarna die stropers op ...
Senior speurders ondersoek ‘n voorval op Veeplaas by Gqeberha, waar ses mans gisteraand doodgeskiet, en ‘n jong vrou gewond is. ‘n Woordvoerder van die Oos-Kaapse polisie, Siphokazi Mawisa, sê die ...
Die eerste minister van Katar sê Israel en Hamas het ‘n skietstakingooreenkoms oor die oorlog in Gaza aanvaar. Die ooreenkoms wat in drie fases inwerking gestel sal word, moet egter nog amptelik deur ...
Die Valke in Limpopo het twee verdagtes op Mokopane in hegtenis geneem, vir die besit van plofstof. ‘n Woordvoerder van die Valke, Lethunya Mmuroa sê wetstoepassers het ‘n wenk uit die gemeenskap ...
Onderhandelaars vir Israel en Hamas het ‘n skietstakingooreenkoms oor die oorlog in Gaza aanvaar. Die ooreenkoms wat in drie fases inwerking gestel sal word, moet egter nog amptelik deur die Israelse ...
‘n Ekonoom van Investec, Annabel Bishop, sê alles dui daarop dat die brandstofprys sal na verwagting aanstaande maand weer skerp styg. Bishop sê petrol sal na verwagting in Februarie met sowat 75-sent ...
Altesaam 34 onwettige mynwerkers is sedert gister by ‘n mynskag in Stilfontein in Noordwes in ‘n reddingsoperasie na die oppervlak gebring. Nege liggame is ook uitgehaal. Die nuutste toerusting, sowat ...
Martin Headger was onlangs in ‘n donkerkamer. Nee, hy het nie daar in die donker gekonkel nie – hy het geleer hoe om swart-en-wit-foto’s te ontwikkel. Hierdie “ou tegnologie” leef vandag steeds voort ...
Ses lede van vakbond Solidariteit, almal ouer as 60 jaar, is met altesam sewe-komma-agt-miljoen-rand vergoed nadat die Konstitusionele Hof gelyk gegee het dat die ...