The Noble Venturer drillship has spud the Sagittarius 1-X exploration well in the Orange Basin offshore Namibia. According to operator Rhino Resources, this is the first of two back-to-back wells; ...
Die hoofweervoorspeller vir die Namibiese Weerkantoor, Odillo Kgobetsi, sê stormweer kan steeds vandag en môre oor die sentrale noorde verwag word - die Oshana-, Ohangwena- ...
Geen lewens is geëis in die nege padongelukke wat vanjaar op Kersdag oraloor die land aangeteken is nie. Die grootste aantal beserings is in die vroeë oggendure van ...
"Shililifa het 'n vol lewe gelei wat deur moed, harde werk en diens aan ander Namibiërs definieër word."Só het president Nangolo Mbumba wyle Heikky Shililifa vereer by ...
Die polisie in Oshikoto ondersoek 'n saak van moontlike vergiftiging, nadat 'n lykskouing op 'n vyfjarige seun van die Onuukulu-nedersetting uitgevoer is wat ...
Die dae tussen Kersfees en Nuwejaar is gewoonlik net vaag. Niemand weet regtig watter dag wanneer is nie (behalwe vir die 26ste, want dit is ’n groot uitverkopingsdag ...
Die gemeenskap van Uis en die Daure Daman Tradisionele Owerheid dring aan koppe moet rol oor beweerde ontwettige mynbou, die vernietiging van die omgewing en die ...
My mense...waantoe is ons oppad? Dis weer Kerstyd, ’n tyd wat my gedagte teen megabytes laat loop oor die mens se vervalle waardes.. Ek kriewel; voel ontuis en ...
Inwoners van Tsumeb is raadop oor voortgestte kragonderbrekings op die dorp wat onder meer tot gevolg het dat elektriese huishoudelike toestelle voortdurend vervang ...
Namibiërs jubel oor goeie en swaar neerslae wat die afgelope twee dae in veral droogtegeteisterde gebiede die hoop laat opvlam het vir ‘n goeie reënseisoen wat voorlê.
Daar is tussen 4 November en 15 Desember, 2 210 malariagevalle dwarsoor die land aangemeld met sowat 265 ernstige gevalle en nege mense wat dood is. Dit is volgens inligting wat deur die ministerie ...
Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg (Ps 37:5). Die evangelie is ’n sak vol beloftes, sê Oepke Noordmans. Terwyl ons vashou aan ons probleme en dit self wil uitsorteer, is ons ...