Wat jy kan tel, kan jy bestuur,” meen sy. Marx, ’n voormalige traumabestuurder, het onlangs na die vloede bewusmaking geskep rondom oorstromings wat by ’n diereskuiling plaasgevind het.