’N 23-JARIGE man het Donderdagaand in die see by Glentana in die Mosselbaai-omgewing verdrink. Volgens die polisie het die man geswem toe die voorval omstreeks 20:00 gebeur het. Die oorledene is ...
WAARHEEN het die tyd gevlieg? Hier staan ons al weer amper by die einde van die jaar! Antie, elke 1ste Januarie voel dit of daar weer ’n lang jaar op ’n mens wag, maar voor jy “festive” kan sê, is die ...