Suidies graad 2-leerders het dit baie geniet om meer oor Suid-Afrika te ontdek en het ... Hulle het ook meer geleer oor die land se verskillende nasionale simbole en die betekenis van elkeen.